Friday 7 August 2015

Speelgoedlamp

Voordat jy jou seuntjie se geliefde speelgoed in die drom gooi, kan jy vir die tiener seun hierdie pragtige lamp van sy speelgoed maak. (foto's geleen)