Monday, 17 August 2015

JOHANNA SE BOEREWORS MET AARTAPPELS EN UI IN SOUS




JOHANNA SE BOEREWORS MET AARTAPPELS EN UI IN SOUS
Aartappels en Boerewors met uie en n lekker bruinvleis-sousie oor in my Slow Cooker
Sny aartappels in skyweS
Sny uie in skywe
Sny wors in stukke...
Pak dit sommer so deurmekaar in Slow-Cooker
2e bruinuie-soppoeier
1t heelkorrel mosterd


1e worcestersous
+-2k water
sout en peper
2e sweet-chilli sous meng en gooi oor
Stel op High vir 2h en maak dan jou sousie dikker met miskien Bisto of net bietjie Maziena [jy kan ook lekker vleisaftreksel gebruik in die plek van die water