Friday 12 June 2015

Verskeie koffies





Café latte

(1 porsie)
  • 200 ml volroommelk (of laevet melk vir ’n skinny latte)
  • 50 ml baie sterk espresso
Verhit die melk in ’n kastrol tot net voor kookpunt. Klits in die kastrol tot ’n lekker skuim – gebruik ’n skuimklitser – of klits dit in die glas. Bedien die vuurwarm espresso daarmee saam.