Sunday 24 May 2015

blokkies deken




Amanda Farinha
 
Aan almal wat gevra het vir die blokkies deken se patroon Ouma het 20steke gebruik en 20 rye gebrei en dit dan vas gehekel
met die fluffy wol dubbeldraad wol gebruik en aanmekaar gehekel met fluffywol en kortbeen hekelsteke ek hoop jul sal dit geniet soos ek en ouma

Ouma se dis 3.5 naald en die ouer naalde no 9

Jy het seker 24 blokkies nodig vir n dubbelbed maar probeer eers 1 rye dan kan jy self sien jou lank jy hom wil he

dit is n enkelbed deken en daar is 18 blokkies en 18 rye nou moet daar nog een deken gemaak word dis 324 blokkies