Pampoen tert
125ml Botter
200ml suiker
3 eiers...
250ml Koekmeel
10ml Bakpoeier
2 ml sout
375ml Pampoen of butternut (gaar)
5ml Vanilla Essence
Stroop:
250ml Melk of room (ek gooi minder in)
125ml Bruin suiker
275 ml Kook water
Wat doen jy:
Room botter en suiker saam.
Klits eiers een een by.
Sif koekmeel, bakpoeier en sout saam.
Voeg botter mengsel by en meng goed.
Voeg pampoen en vanilla essence by.
Meng goed deur en gooi in gesmeerde bak.
Bak so. 45min in oond teen 180 grade.
Haal uit oond uit en terwyl dit afkoel kook die stroop se bestanddele saam tot dit goed kook.
Prik tert met n vurk en gooi stroop stadig oor geleidelik. Hoef nie al die sous te gebruik nie as jy nie wil nie.
Jy kan kaneel bo oor strooi! As jy wil!
As n warm groente gereg saam lekker kos!
Of natuurlik heerlik met roomys as dit koud is!! Vir poeding!!!!
koeke en terte