Tuesday 24 February 2015

Marinda se Aartappelslaai

aartappelslaai 034

AARTAPPELSLAAI -o, aartappelslaai

BENODIG:
  •  6 aartappels
  • 1 ui fyn gekap
  • 1/2 koppie pietersielie fyn gekap
  • 250 ml mayonaise ( 1 koppie)
  • 125 ml griekse jogurt ( halwe koppie)
  • 15 ml suiker
  • 60 ml melk
  • 60 ml mostert ( korrel mostert)
  • 2 hard gekookte eiers
  • 1 wielletjie fetakaas
  • sout en peper
NOU:
  1. kook die aartappels sag en sny in blokkies
  2. gooi die gekapte ui oor
  3. gooi die gesnipperde pietersielie oor
  4. meng die mayonaise, jogurt, melk, suiker, sout , peper en mostert saam en gooi oor die aartappels
  5. roer versigtig deur sonder om die aartappels te breek
  6. rasper die eiers oor
  7. krummel die feta oor
  8. sprinkel nog pietersielie oor vir groenigheid
Jy kan my in n wip vang met aartappelslaai.

http://marindakook.com/aartappelslaai-o-aartappelslaai/