Thursday 26 February 2015

APPELKOOS JOGURT TERT




APPELKOOS JOGURT TERT

Hier is n resep wat perfek uitkom elke keer, ongelooflik lekker is en super vin...nig! En dit bevat net 3 bestandele!!!
1 blik kondensmelk
1 1l yogurt van jou keuse en verkies appelkoos (vir n ander idee vat choc mint yogurt en sprinkel met n peppermint crisp)
halwe pakkie tennis beskuitjies.
meng die yogurt en kondensmelk goed.
pak die koekies heel, op die onderkant van mikrogholfbare bak van so duim diep. (jy kan jou koekies fynmaak ook en bietjie vasdruk met botter)
Gooi dan mengsel oor. Sit in mikrogolf vir n minuut op n slag op med hitte tot jy kan voel hy is stywerig. In totaal 4 minute.
Versier met heel appelkose en neute.