Thursday, 11 December 2014

GROOTMENSKOEK MET SJOKOLADE EN BAIE DRANK




GROOTMENSKOEK MET SJOKOLADE EN BAIE DRANK

Jy benodig
200g donker sjokolade
100g melksjokolade
1/2 kppi botter
1/2 kppi suiker
6 eiers
1 1/2 gemaalde amandel
1/4 kppi bruismeel
1 tlpl bakpoeier
skil van 1/2 lemoen, fyngerasper
1 kppi pitlose rosyne
5 eetlpls brandewyn
3 eetlpls vars room
1 eetlpl brandewyn
Metode
Smelt 100 sjokolade, 100g melksjokolade en botter saam, laat effens afkoel
Klits suiker en vanielje by
Klits eiers tot skuimerig
Klits by sjokolade
Meng amandel, meel en bakpoeier saam
Meng by sjokolade
Roer lemoenskil en rosyne by
Voer bodem van 22cm kleefvrye koekpan met bakpapier
Skep beslag in pan en bak in oond teen 180°C vir 40 minute
Gooi 4 eetlpls brandewyn dadelik oor warm koek, laat afkoel
Smelt 100g donker sjokolade met room, roer 1 eetlpl brandwyn by
Skep op middel van koek en smeer in ‘n sirkel met agterkant van ‘n lepel