Tuesday, 25 November 2014

SOETKOEKIES




SOETKOEKIES

BESTANDELE
 15 Koppies meel
 3/4 Koppie stroop
 15 teelepels bakpoeier
 6 1/2 Koppies suiker
 1 teelepel kaneel
 1 teelepel neut
 1/2 teelepel naeltjies
 1 teelepel gemmer
 6 eiers
 1 1/3 pond (660 g) margarien
METODE
 Meng die droë bestanddele, vryf margarien in. Voeg stroop en eiers by, meng verder met melk tot ‘n stywe deeg. Rol uit en druk af met drukkertjies. Versier met 'n kersie.  Bak in oond 200°C tot ligbruin