In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Wednesday, 26 November 2014
SANGRIA
SANGRIA
Meng 1 bottel rooiwyn,
200 ml brandewyn,
1 perske (in skyfies gesny),
1 lemoen (middeldeur en dan in skywe gesny),
100 ml suiker en 2 kaneelstokkies.
Laat dit vir ’n uur of twee eenkant staan en voeg dan 750 ml limonade of gemmerlim en ys by
Newer Post
Older Post
Home