Muesli-stafies
(sowat 24 stafies)
Wenk: Die mengsel sal dalk droog lyk as jy die stroop byvoeg, maar dis reg. Meng net deeglik.
- 140 ml heuning
- 150 g (190 ml) bruinsuiker
- 30 ml botter
- 50 g sesamsaad
- 100 g sonneblomsaad
- 100 g okkerneute, grofgekap
- 100 g rosyntjies
- 300 g (245 ml) hawermout
- 100 g 70%-sjokolade, gesmelt
Wenk: Die mengsel sal dalk droog lyk as jy die stroop byvoeg, maar dis reg. Meng net deeglik.