Thursday, 20 November 2014

KOUE TONG




KOUE TONG
 1 heel tong
 Water om mee te bedek
 3 Loerier blare
 Paar takkies Tiemie
 1 eetl Mostert saad
 3 Ster anys
 1 tl Peper korrels
 1tl sout

 100ml asyn
METODE:
 Stoom al die bestanddele saam in 'n drukpot vir sowat 2 ure of tot die tong sag is en vel loskom. Trek vel van die tong af en verkoel sodat die tong makliker sny. Sodra koud genoeg, sny in skywe. Bedien saam met vrugte blatjang.
Bron: Kokkedoor Resep

MOSTERT SOUS
1 Blik kondensmelk
1 koppie wit asyn
3 eiergele
2 eetlepels mosterd poeier
Klits al die bestandele goed saam
Kook oor matige hitte tot 'n glans
Giet in bottels en laat afkoel