Sunday 23 November 2014

Hannelie se geskenk idees oor 12 maande




Hannelie Vd Merwe Myburgh
 
Almal wat gevra het ek moet ons maand temas deel vir die handwerk projekte wat ek en my twee dogters hierdie jaar vir mekaar gemaak het....hier volg dit...vra vragies...ek KANNIE wys of se wat ek gemaak het nie want hule ook opi blad en sal sien...als is hoogs geheim.....sal na kersfees fotos opsit en ook vlg jaar se temalys...
1. JAN. Ietsie vir ons tuin
2. FEB. HArte
3. MRT. Maak n pakkie handwerk met die patroontjie en alle benodigdhede ip(so dwing jy haar weer om vi hase...lf ietsie special te maak)
4. APR. IETS VIR DIE SIEL
5. MEI Ontspanne bad
6. JUN. Dek n koffie/teetafel
7. JUL. Serpie vir die winter
8. AUG. Mooi Voete
9. SEPT. Lente hande
10. OKT. Ons dek buite tafel
11. NOV. Alles in n pakkie om ha weer te stimuleer om ha eie kersgeskenk tags en versierings vi ha pakkies te maak met VOORBEELDE daarvan
12. DES. Kersversierings
(10KLEIN OF 1 GROOT)
DIS DIT....DINK OK SOMMER JULE EIE EIE GOEDJIES UIT EN VERANDER SOOS JULE PAS....ek sal vlg jaar se tema lys bekendmaak saam met fotos na kersfees want my dogter doen die lys...onthou......hierdie is om te geniet...ma my raad is...MOENIE SIT EN SLAAP EN WAG TOT NOVEMBER NIE.....JY GAAN DIT NIE MAKIE....SPEEL HEELJAAR...ELKE MAAND...DAN SKEEP JY HAAR NIE AF NIE