Tuesday, 21 October 2014

Kaas en Spek Dip



Wat jy nodig het : ...
1 koppie room-kaas (cream-cheese)
2 koppies suur room
1 en 'n half koppie gerasperde kaas
pakkie spek (opgesny)
halwe koppie sprietuie

Verhit jou oond tot 180grade
Meng alles deeglik met mekaar en gooi in oondvaste bak en druk in die oond vir so 20 minute totdat dit borrelend warm is.
Bedien saam brood, koekies of groente.