Celeste se Kerriekool
Celeste Smit
1 middelslag kopkool fyngesnipper, 2 uie fyn gekapsout 500g, suiker (625ml), 15ml kerriepoeier, 15ml mosterpoeier, 30ml maizina;625ml asyn. Kook kool en uie tot sag on soutwater. Dreineer goed. Meng res van bestandele en kook vir 5 min saam. Gooi op kool en meng deur kook weer 5 min saam. Skep kokend in gesterliseerde bottels. Laat vir4 dae op proppe staan in kas of rak..... Kan nie wag dat die 4 dae nou om is