Lettie Swarts
SKOTTELGOED OPWASMIDDEL (6 liter)
Lettie Swarts
1 kg.Sunlight seeppoeier 750ml Sunlight Liquid
60ml Brand spiritus 125ml Suurlemoensap...
5 liter water
Gebruik 'n groot pot, Verhit en roer voortdurend die water, seeppoeier en liquid seep
totdat AL DIE SEEPPOEIER opgelos is. (moenie kook nie)
Verwyder van hitte en laat koud word.
Wanneer dit koud is, roer suurlemoensap en spiritus by.
Giet uit in houers. Skud effe voor gebruik.
Na opwas, spoel skottelgoed af met skoon koue water--dit word skitterblink droog op die droograk. en die seep is sag op die hande