Friday 25 July 2014

SPINASIESLAAI

 
Delia Van Wyk -  SPINASIESLAAI

BESTANDDELE

Spinasie
Bean Sprouts
Croutons
Bacon – fyn gesnipper en bros gebraai.
Spring onions
1x Blikkie Water chestnuts
2 Hardgekookte eiers
Pekan neute – fyn gebreek SOUS

1x Ui – fyn gekap
125ml Bruin suiker
125ml Bruin asyn
125ml Tamatiesous
¼ Teelepel peper
¼ Teelepel sout
2 Teelepels Worchestersous
Knippie kerriepoeier

METODE

1. Pak die slaai.
2. Maak die sous verkieslik 1 dag voor die tyd, en gooi oor net voor bediening.
3. Geniet dit!!!!