Tuesday, 13 May 2014

Tuisgemaakte kits cuppachino poeier


Maryna Charol Gouws

Tuisgemaakte kits cuppachino poeier
125ml Cremora lite verromer
60ml Nespray melkpoeier/Elite
80ml Nescafé kitskoffie...
60ml strooisuiker

Meng baie goed tot 'n FYN poeier ..
*gooi poeier in koffiebeker , maak aan met warm kookwater, of nog romeriger.....opgekookte skuim melk !! ... en versoet na smaak..
*1 opgehoopte teelepel vir klein koffiebeker en 2 vir 'n groot beker.*