Joey Badenhorst Lotter
Bestanddele
12 hoenderboudjies
1 groen soetrissie
1 geel soetrissie
1 ui gekap
Sout en swartpeper
1 rooi soetrissie
Sous:
250ml mayonnaise
250ml oros
250ml blatjang
Metode:
Voorverhit oond tot 180c.
Plaas die ui en hoender in n gesmeerde oondbak geur en rangskik die soetrissies bo-op mens die res gooi bo-op bedek en bak 2 ure.