Friday, 16 May 2014

GESONDE KOSBLIK IDEES

 
 
Maryna Charol Gouws
GESONDE KOSBLIK IDEES
ONTHOU OM DIE WATER OF DIE VRUGTESAP TE VRIES
OM SODOENDE DIE KOSBLIK INHOUD DEUR DIE DAG VARS TE HOU:
KOSBLIK NR1...
gesnyde appelskywe, gesprinkel met suurlemoensap
kaas en komkommer "wraps"
gemengde neute/rosyne pakkie
botteltjie water/sap 100% gevries


KOSBLIK NR 2
wortel"stokkies"en klein tamaties
hoë vesel muffin
droë vrugte
appelsap-100%
KOSBLIK NR 3
piesang
heelgraan-kaasbroodjies/avokado
lae gI
energie stafie-lae suiker
suikervrye drankie
KOSBLIK NR 4
seldery en komkommer"stokkies"
roomkaasdoopsous
slaai-vrugte/groente
gevriesde suikervrye sap
KOSBLIK NR 5
vrugteslaai vars
pampoenkoekies
vesel muffin
gevriesde water/sap
KOSBLIK 6
gemengde droë vrugte en neute
eier en komkommer volgraan lae GI toebroodjies
oats stafie
appelsap-gevries 100%