Sunday, 11 May 2014

Appelkoos Glaseersel vir Snoek




Appelkoos Glaseersel vir Snoek
125 gr. Botter, gesmelt
4 knoffelhuisies, skoongemaak en gekap
1 E Appelkooskonfyt
2 E Pietersielie, gekap
Sout en Peper

• Plaas botter, appelkooskonfyt en knoffel in ‘n klein souspan. Smelt liggies oor die vlamme.
• Roer om saam te voeg en te meng en voeg dan die vars pietersielie, sout en peper by.