Monday 14 April 2014

Cupcakes met INSTAND PUDDING

Cupcakes met INSTAND PUDDING

12 Cupcakes 
1 pakkie vanilla instand pudding (aangemaak en in yskas tot gestol)

Sjokolade sous
2/3 koppie room
200 gr sjokolade (in stukkies gebreek)
1 eetlepel stroop
Bring room tot kookpunt
Haal van stoof af en gooi sjokolade en stroop in. Laat staan dit vir 5 minute en roer tot sjokolade gesmelt is. Laat afkoel vir tenminste 10 minute voor gebruik.

Sny cupcake in die helfte oop. Smeer van die instant poeding op die onderste laag  sit boonste helfte terug en skep  van die sjokolade mengsel bo-oor.

Jy kan as jy wil 100&1000's oortrooi of vermicilli of stukkies sjokolade of neute 

Bedien dadelik of stoor in yskas vir maksimum 1 dag

BASIESE CUP CAKES:
4 eiers
500 ml strooisuiker
500 ml bruismeel
300 ml melk
250ml olie
5 ml vanilla
 
Klop eiers en strooisuiker, voeg die res alles by en klop en bak vir 30 min. by 180°C

<3 Rens