Tuesday 15 April 2014

Appel Motortjies




Maak hierdie vrugte motors van appels en druiwe.
Raad dat appels nie verkleur nie:
Om te verhoed dat appels verkleur nadat hulle geskil is, sit hulle in ’n koue soutoplossing terwyl hulle geskil word.
Sny sitrus oor ’n bakkie, om al die vloeistof op te vang en ook te gebruik. Skink van dit later oor die gesnyde appels, pere en piesangs om te verhoed dat dit verkleur