Wednesday 26 March 2014

Verkoue Raad




Mense ek voel n vrot verkoue aankom. Oorpyn keelseer en voel sommer net dikkop. Ry met vakansie VRYDAG. Wat kan ek gebruik om my gou gou reg te ruk. Nie antibiotika nie!!!

Mariette Nel Flusin en acc200 dit werk soos n bom sterkte !
Sarita Chalmers Het 'n tee reseppie gestuur. Hoop dit werk vir jou
 

Charlene du Plessis-Snyman Dankie wou dieselfde vra!! Ons ry ook vrydag op vakansie en ek wil nie siek wees by die see nie!!!
 

Hes Myburgh Sterkte ek het dit ook
 

Hanri Smit Coryx, Airmune en Tensopyn of Adco-Codamol. Een pil van elk saam opgelos in 'n glas water. Werk soos 'n bom!
 

Charlene du Plessis-Snyman Kan ek dit vir kids ook gee? 8 en 10 jr?
 

Robbie-Ria Botha-Roberts ACC200 en Vit C...dalk moet jy vir n Vit B kompleks inspuiting ook gaan, dit help baie, stem saam met Mariette Nel, Flusin is oom goed....
 

Robbie-Ria Botha-Roberts Sjoe, vingers te vinnig...."Flusin is ook goed" nie oom nie..
 

Yvette Lötter Joubert Kyk by die apteek Hulle verkoop 'n griepmengsel (3 soorte pille) Drink vir 3 dae Dit werk soos 'n bom
 

Yolanda Van Heerden-Kuun FLUGON is die beste!!! Te koop by Clicks, Dischem, Checkers se apteek ens. Jy kry stroop vir die kinders en Kapsules vir grootmense( ek gebruik ook sommer die stroop). My kinders is 5 en 1 jaar en was nog nooit op antibiotika nie. FLUGON is n stroop met hoofsaaklik malva ekstrak. Alles natuurlik. Geen gif nie!
Die bottel lees: Non-sedative. Contains no alcohol. Targets infections associated with: Sinusitis, Tonsillitis, Bronchitis, Cold & Flu, Allergies, Ear and Throat infections.
En kyk na jou dieet... Te veel suiker, suiwel, ultra-pasteurised melk maak mens vinnig siek. Beterskap!!!
 

Estelle Hattingh maak 'n draai by die dokter, dan kan hy vir jou die regte goed gee wat gaan help sterkte
 

Charlene Dauth Bezuidenhout Septogard is 'n natuurlike antibiotika wat jy sommer oor die toonbank kan koop. As jy daai verkoue voel drink dadelik sommer 3 en dan 2 3 keer per dag.
 

Linda Boshoff Antibiotika help ni vir n verkoue ni,so jys veilig daar. Hier is baie goeie advies wat gegee word,,maar as jy twyfel gaan vra jou apteker.
 

Elna van Dyk Disprins, "buffered " vit c ,so 2000 mg soort en baie vloeistof
 

Linda Barnard Van Eeden Corenza C - Maak 'n hele houertjie klaar in een dag - 2 op 'n slag elke paar ure.
 

Zita Abrahams Medlmon aangemaak met n koppie warm Stoney...dit werk .....vining
 

Sue Niemand Kry gerus Colloidal Silver by die apteek. Drink sommer eetlepel in die oggend en in die aand. Dit hou die verkoue vir maande weg. Voltooi die bottel. Drink elke dag! Gister gehoor van Boiron. Nog nie self probeer nie, maar werk glo binne 'n dag. Sterkte.
 

Fiela Du Toit My man glo in Corenza C. Ek gebruik sommer : 3x p dag:goedkoop,Vit C-pille.Drink: 100persent lemoensap. *Advil CS,is goeie pille. As bors brand: Dilinct'stroop. Bloekomolie,snuif: bring verligting,vir toe neus/bors. STERKTE!!
 

Ronel Maree du Plessis Crush 'n huisie knoffel in 'n glas 100% lemoensap in. Drink een glas in die oggend en een in die aand. Moet net nie die knoffel byt nie. Jou man gan vir my kwaad wees lol!!!! Glo my dit werk! Ek het laasjaar 5 maade gesukkel met bronchitus, niks wou werk nie. Tot iemand die raad gegee het. Dit was 2 dae toe is ek gesond. So nou as dit net lyk na 'n verkou, sinus of enige lugweg infeksie, jaag ek die mense dit in. Sterkte!!!
 

Fiela Du Toit Dr Patrick Holford,v oorsee(skryf boeke en doen praatjies)glo dat om: Vitamien C-inname,meer per dag aan te vul,genesend is.Hy's regtig,goed.
 

Roxanne Porter viral c capsules
 

de Lange: Med lemon & disprin
 

Dionné Page Olivier Kry so gou moontlik ACC200, dit is soos corenza C maar dit maak n mens nie so lomerig nie....en drink elke 4 ure..... Dit sal beslis help....
 

Sophia Pohl Acc200 is die beste.
 

Judy Nortje Smith Ek glo aan "one day flu cure" verkrygbaar by supermarkte soos PP en Checkers. Dit bevat slegs Kaneel olie en jy drink n proppie vol op n halwe glas water 4 keer per dag. Daar is altyd n bottel in die huis en tot die kinders vra vinnig as hul verkouerig voel.
 

Eunanza Farrell Drink elke 3ure VitaC 2000 (1tl in water opgelos) en 2 Bio-Balance pille en 2 Septoguard pille. Dis natuurlike antibiotika. Die 3 uurliks draf gou kaf met griep of verkoue en ek gebruik dit selfs v brochitus met Bio-Balance keelsproei by. Sterkte
 

Sonja Marais Weiss Lingtagon....werk soos 'n bom
 

Johannita Holtzhausen Heuning en kaneel werk soos 'n bom!
 

Susan De Waal GRIPPON
 

Hanri Smit Coryx en Airmune glo ek is veilig maar nie seker van Tensopyn nie. Maar vra gerus jou apteker. Dis die veiligste!
 

Thea Carroll Colloidal silver!
 

Hester Kruis Viral Choice. As ek dit voel aankom drink 2 x 3 keer 'n dag. Dit werk vir my
 

Monica Claassens Drink ACC200 en vitamien C (sommer enige brand) Klim in die bed en slaap, vrydag sal jy heerlik op holidasie kan gaan!
 

Melinda Botha Engelsesout - eerste tee of koffie in die more- sluk saam met eers happie so kwart telepeltjie engelse sout- laat mens gou beter voel.
 

Liana Barnard Claassen Dankie vir al die raat. Iets gaan werk.
 

Cathy Christow Vir my het n stywe dop warm branewyn en med lemon altyd gewerk drink dit onder die komerse en sweet dit uit
 

Gerrit En Mina Viljoen Ek neem 2 olive leave extract pille van addeva en pluszzz vit bruistablette vir cold & flu. Werk soos 'n bom.
 

Charmaine Palm Acc200 en Viral Guard!
 

Anna Smith Omega Herbal 48
 

Corrie Van Der Merwe as jy nies ook, raai ek dis eerder hooikoors...kry Bromelain...werk baie goed vir allergiee
 

Lottie Geldenhuys Eendag griepmiddel werk binne n dag
 

Sylvia Pienaar Kry Septogard..kruie natuurlike antbiotika. Werk soos n bom. Drink eerste dag 2 elke 2 ure en daarna soos voorgeskryf. Discem die goedkoopste, kry fit selfs by checkers. Sterkte!
 

  •  
    Harriet Oosthuizen Sterkte!!!
    Harriet Oosthuizen's photo.
     
     
  • Linda von Wielligh lingtagon by clicks.keer long infeksie.hoesstroop,keel spray,bruis tabl.en jys tjap!!!!
     

    Santi Potgieter de Beer Het by snr's geleer ......2disprins opgelos in sopie brandewyn bietjie warm gemaak in mikrogolf! Klim dadelik in jou bed!
     

    Caroline Pols-Dijkstra Was gister dr toe vir dieselfde. Dicloflam. Dit werk , voel vandag baie beter
     

    Christo Venter WARM BAD MET 1/2 koppie ENGELSE SOUT
     

    Anne-marie Laubscher Jy gaan nou lag, ma glo my dit werk. Koop Teramysen poeier, dis n medesyne vir vee. Een teelepel in water opgelos. En siedaar jy gaan baie vinnig beter voel.
     

    Annatjie Meiring Septoguard
     

    Jacoline Wessels Saayman Viral guard beslis
     

    Thea Maloney Brummer Eetlp koeksoda in glas water, eenmalig!
     

    Yvonne Martin Conradie 1000mg VitC.... 4 keer per dag!
     

    Cathy Gradwell Naude Ginger, lemon and honey steeped in hot water!
     

    Beatrix Erasmus Sjoe hier is soveel raat... Elkeen verskil. Hoop jy kies reg en laat weet !
     

    Gesin van der Merwe Probeer gerus septoguard. Natuurlik en baie goed. Ook osscillicoconum(hoop spelling is reg)