Tuesday 18 March 2014

Skorsie Tert

 
 
Skorsie Tert
5 gaar skorsies, ontpit en uit doppe geskep. Voeg 2 eetl Snowflake koekmeel, 1 t bakpoeier, 1 eetl margarien, halwe kop suiker, 3 geklitste eiers en 1 kop melk by. Meng als goed. Bak 1 uur by 180 grade C in diep glasbak. Sif kaneel oor. Eet!
(Louisa Stoffberg)