Tuesday 25 March 2014

Drink Jogurt met vrugte in




Drink Jogurt met vrugte in.
10 aarbeie
1 peer
3 perskes
50 -100 ml heuning...
500 ml bulgaarse Jogurt

Was vrugte en druk droog met kombuispapier. Sny die vrugte in stukke en plaas in voedselverwerker. Giet die heuning en Jogurt saam met die vrugte en pols tot die mengsel glad en sonder stukke vrugte is. Skink die jogurt drankie in n plastiek koeldrink houer met deksel en bere in die yskas tot voor skool Pak in koelsakkie saam skool toe. Maak 600ml.