Monday 24 March 2014

Badskoonmaak sonder om te buk





Marietjie le Roux
 
VIR SEWENTIGJARIGES EN OUER . . al gewonder hoe jy die bad kan skoonmaak sonder om op jou knieë te moet staan en jou arms te kort is om oral by te kom? Ek het vir my 'n 'car wash broom' gekoop (slegs R50 - nie 'n fênsie een nie) Hierdie besems het die sagste hare en alles is plasties. Nou staan ek en die besemhare kom oral in. (spuit eers met HandyAndy PowerClean, wag 'n rukkie en dan vee jy) Daarna vee jy rand van bad droog met lap.