Tuesday, 18 February 2014

Kaas en blatjang krokette




Kaas en blatjang krokette
 2 happies

 30 ml avokadopeer olie
 2 snye brood (dag oud)
 'n Blok kaas van jou keuse
 'n Lepel blatjang
 'n Eetlepel dukkha

 1. Sny korsies af en rol die brood uit/plat.
 2. Sit ‘n stukkie kaas op die kant van die brood.
 3. Smeer blatjang so dik soos jy daarvan hou.
 4. Rol die brood op soos ‘n pannekoek.
 5. Braai die brood in die avokado-olie tot bros.
 6. Bedien as ‘n happie.
(Lochner de Kock)