Wednesday, 5 February 2014

INGELEGDE UIE (Mikrogolf)




Lourens de Lange
INGELEGDE UIE (Mikrogolf)

5 UIE
SNY UIE IN RINGE.
1/2 BLIKKIE APPELKOOSKONFYT....
1/2 BLIKKIE WIT ASYN
SOUT EN CURRY VOLGENS JOU STERKTE (SMAAK)
1/4 K. SUIKER.

KOOK DIE UIE MET WATER SO 10 MINUTE IN MIKROGOLF OOND . GOOI WATER AF.
VOEG KONFYT ASYN, CURRIE, EN BIETJIE SOUT MET 1/4 KOPPIE SUIKER SAAM IN MIKROGOLF EN KOOK TOT SUIKER OPGELOS IS.
GOOI SOUS OOR UIE EN STAAN OORNAG.
BOTTEL DIE VOLGENDE OGGEND.