Friday 8 November 2013

VISSLAAI-VOORGEREG




Lourens de Lange
VISSLAAI-VOORGEREG

250 ml gaar koue rys ( 1 k )
2 gekookte, gekapte eiers
5 ml gerasperde ui ( 1 t ) ...
2.5 ml aromat ( 1/ 2 t )
250 ml gepluisde vis of tuna ( 1 k )
12.5 ml suurlemoensap ( 1 E )
25 ml gekapte pietersielie ( 2 E )
Mayonnaise
Slaaiblare

METODE:
Gooi al die bestanddele behalwe die laaste twee, in `n mengbak.
Roer genoeg mayonnaise by totdat alles goed gebind is.
Skep op slaaiblare of druk in vrompies, wat `n bietjie olie gesmeer is en keer op slaarblare uit.
Versier met kersietamaties.
Genoeg vir 5-6 persone.