Thursday 14 November 2013

ROOMSLAAISOUS




Lourens de Lange
ROOMSLAAISOUS

125 ml (1/ 2 k) dik room
1 ml (1/ 4 t) sout
12,5 ml (1 e) suiker ...
0,5 ml (1/ 8 t) peper
25 ml (2 e) asyn

Klop die room tot dit begin styf word.

Voeg die sout, suiker en peper by en roer goed.

Voeg die asyn by en klop stadig tot die mengsel dik word.