Monday 11 November 2013

Cupcake en lekkergoed glasies




Oulike idee vir jou volgende kinderpartytjie.

Plastiese wynglase, smarties en 'n cupcake.
Jy kan selfs jellie tots gebruik ipv smarties