Friday, 4 October 2013

Vetkoek




Susan Vermaak het die resep vir Anita gegee 1kg meel, 1t sout, 2e asyn, 2e suiker, 3-4k water, meng en knie, laat rys vir 1uur, maak vetkoeke en bak in warm olie. genoeg vir 8 mense en vries ook goed.  1pakkie Kits suurdeeg. sommer by die meel. vir meer verdulled net die resep. geniet dit. jy kan die resep altyd gebruik selfd vir pizza korse ook rol dan net dun uit en bak blind