Tannie Poppie se lemoenkonfyt
Poppie Coetzer
Hi kom hy. Rasper die oranje buiteskil van lemoene liggies af smeer met growwe sout laat eenkant staan vir 20 min spoel nou af bedek met sterk warm water nie kokend laat staan oornag. Kook volg oggend halwes tot vuurhoutjie insteek. Kook stroop vir 1kg lemoenhalwes 2.5liter water 1.25 kg suiker en 20ml suurlemoensap Kook stroop tot kookpunt gooi lemoene in kook vinnig tot stroop duk en lemoene deurskynend is bottel geniet