Slakke
·
Om van slakke ontslae te raak - Sit lemoen-
suurlemoen- of nartjieskille waar die slakke is, hulle hou nie van die reuk nie
·
Hou slakke van plante weg deur eierdoppe rondom
die plante te strooi.
·
Vaseline wat rondom potte gesmeer is, hou ook slakke
weg van potplante.