Thursday, 18 July 2013

Papresep




Stefaans Blaauw
En hier is die resep ook, vir die wat belangstel...lekker eet.

3 koppies water, een teelepel sout, 2 eetlepels botter, gooi alles in kastrol en wag tot water kook.......roer stadig die meel by, en laat prut tot styf ...of stokstyf...eet met n lekker skaaprib saam..of gebraaide vleisies en uie...