grootste braaibrood ooit!
(2 PORSIES)
- 1 witbrood, ongesny
- botter vir smeer
- 200 g cheddarkaas, gerasper
- 2 tamaties, in ringe gesny
- 1 klein ui, in ringe gesny
- sout en varsgemaalde swartpeper
helfte van die snye, gevolg deur tamatie en uie. Geur met sout en swartpeper. Plaas oorblywende sny bo-op en druk stewig vas. Plaas braaibrode in toeklaprooster en braai stadig oor medium hitte tot goudbruin. Die geheim van ’n braaibrood is om dit eers hoog oor die kole te braai sodat die kaas binne smelt. Sodra dit lyk of kaas gesmelt is, kan jy dit nader aan die kole hou om bruin te braai.