Tuesday, 25 June 2013

Sirloin Gemsbok




Stefaans Blaauw
1.5Kg GEMSBOK of wild sirloin, 1 eetlepel sout, 1 teelepel gebrande koljander, 1 teelepel growwe swart peper, 1 teelepel "italian herbs" 1 eetlepel appel asyn, 1 eetlepel regte olyfolie. gooi die gemengde droe spesireye in n bak smeer lekker in, en dan die asyn en olie. Laat rus vir so n uurtjie en potbraai tot dit lekker pienk gaar is.........lekkkker, en dan soos my vrou se...............met groente, en koringrys mengsel