Lewer 2 flesse van 500ml
Piekel:
500ml witwynasyn
250ml suiker
Skil van 1 lemoen, in repe gesny
1 kaneelstok
500g botterskorsie, geskil, ontpit en in lang, dik repe
gesny
Bring al die bestanddele buiten die botterskorsie tot
kookpunt in 'n kasteol. Voeg die
botterskorsie by, bring weer net tot kookpunt en verwyder dadelik van die hitte
(die pampoen moet nog lekker bros wees).
Skep in twee gesteriliseerde flesse. Seel en bere.