Friday 28 June 2013

Gemsbok sirloin carpaccio




Stefaans Blaauw
Gemsbok sirloin carpaccio of enige ander sirloin, 2 etes vir onder 30.00 per ete. Voorbereidins tyd +/- 15 minute
Een eetlepel olyf olie, een eetlepel appel asyn, bietjie sout, bietjie swart peper, en 1 telepel mostert. meng alles in n bakkie, sit die skyfies vleis in en roer deur, haal die vleis uit, pak op die bord, sit groentes by volgens keuse. laat staan vir 20 min in die yskas.......en geniet.
Natuurlik weer sonder rys en aartappels