Thursday 16 May 2013

Spesery Ui en Dip





 ... geheim.... gebruik die GROOTSTE uie wat jy jou hande kan op lê....

1 pakkie mexican coating
1 groot ui
2 eiers geklits
500 ml kookolie


Skil ui, moenie sy growwe punt wat ui aanmekaar hou, afsny nie. Sny in in ster, trek lae versigtig uitmekaar en sprei mooi oop. Doop in mexican coating en in geklitse eier. Doop dan weer goed in Mexican Coating, maak seker dis mooi toe onder die mengsel, skud liggies af, laat staan in yskas vir ten minste `n halfuur. Maak die olie warm in `n diep pot, braai ui met blomkant na onder tot goudbruin en crispy. Bedien dadelik..!!

Bedien saam met `n doopsousie van jou keuse..!!See More