Tuesday 23 April 2013

Jelly Tot blommetjies

 
 

Roline de Beer het hierdie oulike idee gedeel, ongelukkig het sy nie geweet hoe om die jelly tots aanmekaar vas te kry nie.
 
Kiti De Jager Ek sou baie dun snytjies van die jellie tots afsny waar hulle aanmekaar moet raak. Dan druk jy die taai kante teen mekaar. Sal werk. So nie behoort bietjie lig geklitsde eierwit ook te werk, met 'n kwassie aangewend. (ou koekversier truuk).