Sunday 7 April 2013

Bar-One Nagereg

Sarah Dicks du Toit
Weet julle wat is lekker poeding so op n Sondag aand ek so lus al vir dit!! Koop 1 van (daardie) rolle deeg wat reg is vir gebruik en 2 bar one sjokolade--

MEtode
Rol deeg bietjie groter nie veel nie.
Sny bar one in 3 sukkies. So da sal 6 wees as jy 2 het. Sny die deeg in 6 ewegroot stukke.
Rol elke stukkie bar one in sy deegie toe en vou kante in smeer met biekie geklitste eier bo op elkeen.Bak 180'c
Know poeding so what is tasty on n julle Sondag aand ek so loop al vir this!! Buy 1 of (daardie) rolle dough what reg is vir use and 2 sjokolade bar one--much bigger dough bietjie nie nie MEtode Role.
Sny bar one in 3 sukkies. So da sal 6 be as jy 2. Sny that dough into 6 ewegroot broken.
Roll each make a bar one in sy deegie and vou biekie geklitste square in lubricating with egg on everyone.Bake 180 ' c