Tuesday 12 March 2013

SOUSPOEIER

Annelie de Beer

500g bruinsouspoeier 500g mielieblom
2 x pakkies uiesoppoeier 1 pakkie tamatiesoppoeier
1 pakkie sampioensoppoeier

Meng al die bestanddele goed saam. Bêre in 'n lugdigte houer.
Meng 12.5-25ml van die souspoeier met 'n bietjie water aan en gebruik dit om vleissous of sop mee te verdik.