Thursday, 28 February 2013

Suurlemon Kaaskoek




Tami Magnin's resep op RSG

250g geroomde maaskaas
397g kondensemelk
80ml suurlemoensap
5ml fyn geraspede suurlemoen skil

250ml vars room styf geklits

Verhit oond tot by 180 grade.

Meng maaskaas, kondensed melk  and suurlemoensap saam en laat staan om dik te word. Meng room by en roer suurlemoen skil by. As jy ‘n base wil maak gebruik 200g Tennis Beskuit en 50g gesmelde botter and sit dit in n bak voor jy die mengsel insit. As jy dit nie wil gebruik nie en jy wil klein kaaskoekies maak, gebruik silikon vormpies en deel die mengsel daar deur. Plaas vormpies in rooster bak met 5cm koue water. Bak vir 5-10 minute (dit sal nog steeds bewer). Laat dit afkoel voordat jy dit in ‘n yskas sit. Geniet met a bietjie room of roomys.