Thursday 24 January 2013

Ontbyt op 'n stokkie



1 pakkie spek, 1 pakkie coctail kaas worsies, braai saam tot gaar.
6 eiers geklits - maak gaar soos omlet in klein pannetjie
2 groot uie in kringe gesny - braai tot goudbruin
1 pakkie sampioene - braai in pan tot goud bruin
1 pakkie klein tamatietjies, 1 blikkie geel perskes en green peppers vir versiering
8 kebab stokkies.
Bedien saam met roosterbrood
Sit dit op die stokkies en hou warm in oond tot etenstyd.
Dis vreeslik vullend en mens kan skaars 2 kebabs eet.