Hier is twee oulike resepte vir Murgpampoentjies. 'n Murgpampoentjie Tert wat jy as 'n ete op sy eie kan bedien, of 'n Murgpampoentjie gereg wat jy as bygereg by 'n hoofmaal kan bedien. Ideaal vir wanneer jou groentetuin 'n oorvloed murgpampoentjies vir jou gelewer het....
Thursday, 5 April 2012
Maklike kerrievis in Ponde en onse
Petra Pretorius het vir ons hierdie maklike resep gegee vir Kerrievis. (Ingelegde vis : Voortrekker resepteboek) Vir die van julle wat nog ponde en onse ken en dit beter verstaan in 'n resep - hierdie een is vir julle.
Bestanddele:
6 – 8 pond vars geelbek of enige ander geskikte soort vis
1 baie klein Rissie, fyn gekap
12 Naeltjies
6 groot wit Uie 2 eetlepels goeie Blatjang
2 onse Kerrie Sout
1 teelepel Borrie 2 – 3 pinte goeie Asyn
2 eetlepels Suiker
Bestanddele:
6 – 8 pond vars geelbek of enige ander geskikte soort vis
1 baie klein Rissie, fyn gekap
12 Naeltjies
6 groot wit Uie 2 eetlepels goeie Blatjang
2 onse Kerrie Sout
1 teelepel Borrie 2 – 3 pinte goeie Asyn
2 eetlepels Suiker
Wednesday, 4 April 2012
Sjokolade-paaseiers
Hier's 'n maklike manier om sjokolade-eiers te maak - en die kinders kan ook help.
1 Breek 100 g donker-, melk- of witsjokolade in stukkies of gebruik sjokoladeskywe (te kry by bakwinkels). Sit dit in 'n glasbak en plaas die bak oor 'n kastrol met water wat liggies prut. Die bak moenie aan die water raak nie. Laat staan dit vir 'n paar minute tot die sjokolade sag is.
Mikrogolf Wortelkoek
(Tina Van Winkel)
200ml bruinsuiker,
250ml meel,
5ml bakpoeier,
5ml koeksoda,
5ml kaneel,
200ml bruinsuiker,
250ml meel,
5ml bakpoeier,
5ml koeksoda,
5ml kaneel,
spiced chocolate cake
Serves 8-12
CAKE
3 extra-large eggs at room temperature
1 cup (250 ml) canola oil
1 cup (250 ml) hot black coffee (mix 2 t (10 ml) coffee granules with 1 cup (250ml) boiling water)
1 x 650 g Ina Paarman's Chocolate Cake Mix
1 T (15 ml) ground cinnamon
CAKE
3 extra-large eggs at room temperature
1 cup (250 ml) canola oil
1 cup (250 ml) hot black coffee (mix 2 t (10 ml) coffee granules with 1 cup (250ml) boiling water)
1 x 650 g Ina Paarman's Chocolate Cake Mix
1 T (15 ml) ground cinnamon
Pickled Fish - Express Method
Serves 4
400 g -500 g hake, kabeljou or any other firm white fish available
2 t (10 ml) Ina Paarman's Seasoned Sea Salt
2 T (30 ml) flour
canola oil
2 onions, finely sliced into rings
½ cup (125 ml) water
½ cup (125 ml) cider or white wine vinegar
400 g -500 g hake, kabeljou or any other firm white fish available
2 t (10 ml) Ina Paarman's Seasoned Sea Salt
2 T (30 ml) flour
canola oil
2 onions, finely sliced into rings
½ cup (125 ml) water
½ cup (125 ml) cider or white wine vinegar
Beet Chutney
Hierdie is 'n heerlike resep om te bedien saam met braaivleis of koue vleis en slaaie
Bestanddele 6 koppies gaar beet gerasper 3 uie gerasper Sous 3 koppies asyn 6,5 koppies suiker 2 eetlepels kerriepoeier Knippie sout Peper 4 hoogvol eetlepels maizena Kook sous tot suiker gesmelt is Sit beet en uie by en laat kook vir 10-15 minute Sit in bottels
Monday, 2 April 2012
Wat kan jy "vervang" in 'n resep as jy nie voorraad het nie?
Somtyds begin 'n mens met 'n resep en halfpad deur besef jy een van die bestandele is nie in jou huis nie. Nou hoe gemaak? Wel hier is 'n lys van bestandele wat gewoonlik in resepte voorkom en waarmee jy dit kan vervang. Ons hoop dit help.
Subscribe to:
Comments (Atom)





