Friday 14 December 2012

Vulsel vir grootkoek

Daleen Roodt Coetzee

Jinne so eenvoudig, julle sal dit nie glo nie,. 1 Blik karamel.en dan gooi jy appelkooskonfyt by, omtrent so halwe blik, Die groot blik en dan redelik baie versiersuiker net om hom so bietjie dikker te maak,. En dit is dit