Monday 8 October 2012

Worsie Vetkoek




Corrie Vd Walt Duvenhage
Ons neem gekoopte brooddeeg rol dit uit sit half gaargemaak te boereword daarin en rol dit toe en druk vas. Bak in die oond vir 30 min. En daar het jy jou boere wors rolletjie met jou worsie binne in die broodjie. Ons byt gewoonlik die kop af en dan trek ons die worsie uit en gooi tamatiesous in en druk die worsie weer terug. Heerlik.