Stuk steenkool Bakkie of Piering: ¼kop sout ¼ kop water 2 eet lepels Amoniak
koekkleursel (rooi geel blou en groen
1: Plaas in bakkie of Piering 2: Meng Water en Amoniak saam gooi langs Steenkool nie op die Steenkool nie. 3: Strooi sout bo-oor steenkool. 4: drup kleursel op steenkool nie op een plek nie maar ‘n entjie van mekaar. 5: Kleure sal saamsmeld wanneer die blom begin groei. 6: Hou klam om elke dag so ‘n eet lepel of twee water by tegooi maar nie op die steenkool nie......